Olivia de Havilland

Olivia de Havilland
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Olivia Mary de Havilland
Geboorte 1 Julie 1916
Tokio, Keiserryk Japan
Sterfte 26 Julie 2020 (op 104)
Parys, Frankryk
Nasionaliteit Amerikaans-Britse
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1933-2009
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Olivia de Havilland (1 Julie 1916 – 26 Julie 2020) was 'n Amerikaans-Britse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Adventures of Robin Hood (1938), Gone with the Wind (1939), The Snake Pit (1948), en The Heiress (1949). Joan Fontaine was haar suster.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search